Graad 8 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Via Afrika) – Opsommings
$7
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Eenheid 1: Meganiese stelsels en beheer.
- Eenheid 2: Berekening van meganiese voordeel.
- Eenheid 3: Kommunikasie- en ontwerpvaardighede.
- Eenheid 4: Ontwerp- en ondersoekvaardighede.
- Eenheid 5: Ondersoekvaardighede: impak van tegnologie, inheemse tegnologie en vooroordeel in tegnologie.
- Mini-PAT.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.