Graad 7 Wiskunde Toets Kwartaal 4 2023 (Vraestel 1 & 2)
R92.00
Resource Description
Inhoud:
Vraestel 1:
Meervoudigekeuse vrae: 10 Punte
Heelgetalle: 9 Punte
Gewone breuke: 6 Punte
Desimale breuke: 6 Punte
Eksponente: 4 Punte
Integers: 5 Punte
Getal patrone en meetkundige patrone: 5 Punte
Funksies en Verwantskappe
GROOTTOTAAL: 50 PUNTE
Vraestel 2
Meervoudigekeuse vrae: 6 Punte
Konstruksie van meetkundige fugure en Meetkunde van reguitlyne: 8 Punte
Meetkunde van 2D-vorms: 8 Punte
Transformasies: 7 Punte
Oppervlakte en Omtrek van 2D-vorms: 8 Punte
Buite-oppervlakte en Volume van 3D figure: 7 Punte
Date hantering: 6 Punte
GROOTTOTAAL: 50 PUNTE
GROOTTOTAAL: 50 PUNTE
Jou aankope sluit die volgende in:
Vraestel en Memo in Word en PDF.
Assesserings-raamwerk in Word en PDF. (NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIE RAAMWERK IN ENGELS IS!)
Die raamwerk sluit inhoudsareas, onderwerpe, kognitiewe vlakke en moeilikheidsgraad in.