$3

Resource Description

Hierdie vraestelle omvat die volgende Modules: 2, 3, 6, 8 en 9 van Kollig Op Leerderboek. Die vraestel bestaan uit twee afdelings:  Afdeling A is kortvrae (meervoudige keuse vrae, gee die korrekte definisie vir ‘n beskrywing, waar en onwaar en vrae oor die periodieke tabel) EN Afdeling B bestaan uit twee toepassingsvrae (termiese geleidingsvermoë van materiale en sure en basisse).

Opgestel 2023

Die vraestel op opgestel volgens KABV voorskrifte.

Opgestel: Kwartaal 2 – 2023

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.