Graad 7 Kwartaal 4 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Kontrole Toets/ Eksamen
$5
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie assessering bedek al die werk wat in Kwartaal 3 en Kwartaal 4 bespreek is.
Alle eenhede van kwartaal 3 en 4 word geassesseer.
Dit bestaan uit vier Afdelings:
Afdeling A: Vermenigvuldige vrae
Afdeling B: Die ekonomie
Afdeling C: Entrepreneurskap
Afdeling D: Finansiële Geletterdheid
Die totaal van die toets is 100 punte.
‘n Nasienriglyn is ook bygevoeg.