Graad 7 Huistaal Leesbegrip, Visuele Teks, Taalstrukture en Opsomming Taak 5
R200.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hulpbron is ‘n oefenvraestel vir Kwartaal 2, Taak 5.
Tema: Die menslike liggaam
Leesbegrip: Die geskiedenis van vingerafdrukking (30)
Visuele teks: Die sirkulasiestelsel (10)
Taalstrukture: Die mense wat syfers sien kronkel (30)
Opsomming: Kweek gewoontes vir ‘n gesonde leefstyl (10)
Die hulpbron sluit ‘n volledige memorandum in.
KABV onderhewig
R-ATP onderhewig