Graad 7 Graad 8 Algebraiese vergelykings – Back to Basics
$4
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie PPT is ideaal vir Gr. 7 en 8, Dit verduidelik back to basics van algebraiese vergelykings.
Algebra is uit die Gr. 7 kurrikulum gehaal…..
Ek is van mening dat geen Gr. 7 hoerskool toe moet gaan sonder hierdie agtergrond kennis nie!
Hierdie Powerpoint presentation het 36 skyfies wat een-stap en twee-stap vergelyking omvattend verduidelik, as ook volgorde van bewerking en invervanging met vergelykings.
Ingesluit in die PPT is oefeninge met memorandums, sodat elke stap ingeoefen word soos die verduideliking aangaan.