Graad 7 Geskiedenis opsomming
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie Graad 7 Geskiedenis opsomming is oor:
Wes-Afrika voor die Europese slawe handel, Rituele, Gelowe, Kulture, Slawe in Wes-Afrika, die plantasies, slawe op die skepe, Nat Turner, Ondergrondse spoorweg en invloed van die Slawehandel. Als met oulike prentjies tussen-in.