Graad 7 Afrikaans Taalleer Kwartaal 2 Skyfievertoning en opsommings vir Eksamen
R69.58
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gr. 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 Taalleer opsomming met pragtige leersame illustrasies. (Sluit nie Letterkunde in nie).
Sluit in:
75 bl Powerpoint skyfievertoning
13 bl PDF Opsomming vir eksamenvoorbereiding
Onderwerpe
1. LETTERLIKE EN FIGUURLIKE BETEKENIS
• Letterlike en figuurlike gebruik – byvoeglike naamwoorde en – soortname
• Idiome & spreekwoorde
2. WOORDESKAT
• Wat beteken hierdie woorde?
3. SINONIEME & ANTONIEME
• Sinonieme en Antonieme in konteks
4. LEESTEKENS
• Punte, Punte saam met hakies, Dubbelpunt, Kommapunt, Afkappingsteken, Uitroepteken & vraagteken, Koppelteken, Hoofletters, Aanhalingstekens, Gevoelstaal
5. WOORDSOORTE
• Naamwoorde – Byvoeglike Naamwoorde, Aanwysende & Betreklike Voornaamwoorde
• Eiename
• Manlike en vroulike vorme
• Telwoorde
• Persoonsnaam
• Voorsetsels
• Vaste uitdrukkings met voorsetsels
• Werkwoorde & Hulpwerkwoorde van wyse/ modaliteit
• Samestellings: Vas en Los geskryf
6. SINSLEER
• Enkelvoudige sinne en bepalings
• Lydende en Bedrywende Vorm
• Direkte en Indirekte Rede
• Emosie in indirekte rede
Sluit ook gratis Lees-en Skryfteken drukbare PDF om uit te druk in.
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Vir gebruik in een klaskamer en tuisgebruik.
Platinum handboek as riglyn gebruik.