Graad 7 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 werkboek (2025)
$7
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van taalkonsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Eiename, geslag, meervoude
-Byvoeglike naamwoord
-Telwoorde
-Direkte en indirekte rede
-Sinonieme en antonieme
-Letterlike en figuurlike betekenis
-Sinsoorte
-Homonieme
-Lydende en bedrywende vorm
-Enkelvoudige sinne
-Idiome en spreekwoorde
-Teenwoordige en verlede tyd
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
70 bladsye