Graad 6 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo – 2023
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 6 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo:
Totaal: 40 Punte.
Die vraestel dek die volgende werk:
- Woordprobleme. | Patrone. | Vorms. | Aansigte. | Omtrek, oppervlakte en volume. | Liter, ml / km, m, cm. | Grafieke | Waarskynlikheid.
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
JOA DLG