R44.28

!ONTHOU! - Die finale kwaliteitsversekering van enige assessering is steeds die verantwoordelikheid van die onderwyser. - Elke onderwyser is verantwoordelik daarvoor om seker te maak dat die inhoud van die vraestel wel in die klaskamer onderrig is en dat leerders vertroud is met die werk. - Assesserings word in Word formaat gestuur om u in staat te stel om die nodige veranderinge aan te bring. - Assesserings mag nie met ander persone of op onderwysgroepe gedeel word sonder die toestemming van Wiskunde Onnie. !REMEMBER! - The final quality assurance of any assessment remains the responsibility of the educator. - Each educator must ensure that the content of the assessment has been taught in class and that all learners are familiar with the work. - Assessments are sent in Word format to enable educators to make the necessary changes. - Assessments may not be shared with other educators or on educational platforms without the necessary permission from Wiskunde Onnie.

Resource Description

Graad 6 Wiskunde Ondersoek Kwartaal 2

Totale punte: 30

Gekose onderwerp: Meetkundige patrone.

Jou aankoop sluit in:

Die ondersoek in PDF- en WORD-formaat

Die memo in PDF- en Word-formaat

Die kognitiewe analise in Excel-formaat

 

Neem asseblief kennis van die volgende instruksie in die 2023 ATP: Doen ‘n ondersoek oor enige EEN van die Kwartaal 2-onderwerpe voordat dit onderrig word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 70 ratings )

Goed uiteengesit

Die take is baie goed uiteengesit, duidelike instruksies en goeie diagramme. Stel nooit teleur nie!

Kara Binneman - May 10, 2023

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.