Graad 6 SW (Geskiedenis & Geografie) Kwartaal 4 Opsommings – Platinum Handboek
R46.00
Resource Description
Graad 6 SW – Geografie & Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Geo Sluit in:
ONDERWERP 4: BEVOLKING: HOEKOM MENSE WOON WAAR HULLE WOON (bl. 74-97)
• Eenheid 1: Mense & Provinsies in Suid-Afrika (bl. 76-81)
• Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon (bl. 82-86)
• Eenheid 3: Landelike & Stedelike Gebiede (bl. 87-89)
• Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen (bl. 90-93)
• Eenheid 5: Rio de Janeiro: ‘n Gevallestudie van ‘n stad (bl. 94)
Gesk Sluit in:
ONDERWERP 4: MEDISYNE DEUR DIE JARE (bl. 172-191)
• Eenheid 1: Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika (bl. 174-178)
• Eenheid 2: Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings (bl. 179-184)
• Eenheid 3: Gevallestudie: ‘n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting (bl. 185-189)
• Eenheid 4: Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing (bl. 190-191)
© Juffrou Natasha se Opsommings