Graad 6 PSW Kwartaal 2 Werkboek (2025)
$6
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Selfbestuursvaardighede- verantwoordelikhede by die skool en tuis.
- Prioritisering van verantwoordelikhede.
- Afknouery- redes waarom afknouery plaasvind.
- Ontsnap uit die afknou-gewoonte- waar om hulp te kry.
- Kulturele oorgangsrituele- Belangrike lewensfases in Suid-Afrikaanse kulture; geboorte, doop, huwelik, dood.
- Die betekenis van elke lewensfase.
- Die waardigheid van die individu in verskillende godsdienste in Suid-Afrika
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
41 Bladsye