Graad 6 NWT Kwartaal 2 Toets en Memorandum
$2
Resource Description
Hierdie kwartaal 2-toets en memo is vanuit die Platinum NWT handboek geskep. Hierdie toets stem ooreen met die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum. Die inhoud in hierdie vraestel is gebaseer op kwartaal 1 werk en kan as ‘n einde-van-die-kwartaal toets gebruik word. Hierdie toets bestaan uit net Kwartaal 2 werk. Hierdie toets en memo is in Microsoft Word geskep en kan verander word.