Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Via Afrika) – Opsommings
$5
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Onderwerp 1: Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
- Onderwerp 2: Mengsels.
- Onderwerp 3: Oplossings as spesiale mengsels.
- Onderwerp 4: Oplossing.
- Onderwerp 5: Mengsels en waterhulpbronne.
- Onderwerp 6: Verwerking om water skoon te maak.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.