Graad 6 Geskiedenis – Kwartaal 2: Ontdekkingsreisigers – PPT & PDF opsommings
R69.58
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk beva tGr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer, of deur ouers tuis met leerders. Leerders kan ook self die Powerpoint bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.
Onderwerpe:
Eenheid 2.1: Redes vir Europese ontdekkingsreise
Eenheid 2.2: Leonardo da Vinci & Galileo Galilei
Eenheid 2.3: Nuwe idees en kennis
Eenheid 2.4: Handel en wins
Eenheid 2.5: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC)
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Wat is ingesluit?
62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng
13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Terme vir gebruik:
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop.
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.
Venita Oberholster
Netwerk Plus