Graad 6 Formele assesseringstaak 2 – Termyn 1, 2022
R57.50
Resource Description
Graad 6
Formele assesseringstaak 2
Toets
Die assesseringstaak is uit 50 en bevat alles volgends die JOP . Dit is ook volgens die Kognitiewe vlakke.
Kortliks bevat dit die volgende:
Heelgetalle – Getalgebied vir tel, orderning, vergelyking en voorstelling asook plekwaarde
Optel en aftrek – Optel en aftrek van heelgetalle met ten minste 5-syfer en 6-syfer getalle
Vermenigvuldiging – Vermenigvuldiging van minstens 4-syferheelgetalle met 3-syferheelgetalle
Deling – Deling van minstens 4-syferheelgetalle deur 3-syferheelgetalle.
Berekeningstegnieke insluitend
-skatting;
-vermenigvuldiging in kolomme;
-opbou en afbreek van getalle;
-verdubbeling en halvering
Pobleemoplossing –
-Los probleme wat heelgetalle en desimale breuke behels, insluitend
-Finansiële kontekste
-Meting in kontekste
Die memo is ingesluit.