Graad 6 Formele assesseringstaak 1 – Termyn 1, 2022
R57.50
Resource Description
Graad 6
Formele assesseringstaak 1
Werksopdrag
Die assesseringstaak is uit 40 en bevat alles volgends die JOP . Dit is ook volgens die Kognitiewe vlakke.
Kortliks bevat dit die volgende:
Heelgetalle – Getalgebied vir tel, orderning, vergelyking en voorstelling asook plekwaarde
Optel en aftrek – Optel en aftrek van heelgetalle met ten minste 5-syfer en 6-syfer getalle
Vermenigvuldiging – Vermenigvuldiging van minstens 4-syferheelgetalle met 3-syferheelgetalle
Berekeningstegnieke insluitend
skatting;
vermenigvuldiging in kolomme;
opbou en afbreek van getalle;
verdubbeling en halvering
Pobleemoplossing –
Los probleme wat heelgetalle en desimale breuke behels, insluitend
Finansiële kontekste
Meting in kontekste
Die memo is ingesluit.