Graad 6 Assessering taak 9_Skryfwerk
Hierdie assessering bestaan uit 2 afdelings
Afdeling A: Beskrywende opstel (20) – Leerders kan kies uit 3 opsies om oor te skryf.
1.1 Die dag toe ek van die skool af loop en hoor die geluid van geweerskote voor my.
1.2 Ek het nooit gedink dat my kuiertjie by Ouma en Oupa so fantasties kan wees nie.
1.3 Hoe die Corona Virus my lewe kom verander het….
Afdeling b: Transaksionele teks (10) – Hoe om jou gunsteling toebroodjie te maak.
*Die assessering kan op die taakblad gedoen word*
*Daar is ‘n gepaste rubriek vir elke afdeling*
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description