Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 werkboek (2025)
$6
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van taalkonsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Basis, voorvoegsel en agtervoegsel
-Sinsontleding (onderwerp, voorwerp, en gesegde)
-Lidwoord
-Tydvorms
-Idiome
-Homofone en homonieme
-Byvoeglike naamwoorde
-Vraende voornaamwoorde
-Lees- en skryftekens
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
46 bladsye