Graad 6 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Basislyn Assessering (#2025)
$9
Resource Description
Begin 2025 op ’n goeie noot deur betyds jou leerders se struikelblokke te bepaal.
Hierdie oulike assessering is gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025.
Memorandum word ingesluit en die leesbegrip word op BLOOM SE TAKSONOMIE baseer.
Hierdie assessering is slegs beskikbaar in PDF formaat.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
32 Bladsye