Graad 5 PSW Kwartaal 2 Werkboek (2025)
$6
Resource Description
Hierdie oulike werkboek is propvol werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP(ATP) van 2024/2025.
Werkkaarte ingesluit:
- Konsepte; diskriminasie, stereotipering, vooroordeel.
- Reaksies op skendings van kinderregte- maniere om jouself en ander teen skendings te beskerm, waar om hulp te kry.
- Kindermishandeling- Verskillende vorme van mishandeling; fisies, emosioneel.
- Gevolge van mishandeling op persoonlike gesondheid.
- Hantering van gewelddadige situasies- Identifisering van moontlike gewelddadige situasies by die huis, skool en in die gemeenskap.
- Doeltreffende reaksies op gewelddadige situasies.
- Kwessies van ouderdom en geslag in verskillende kulturele kontekste in Suid-Afrika.
- Verantwoordelikhede van seuns en dogters in verskillende kulturele kontekste.
- Maniere om gewelddadige situasies te vermy en jouself te beskerm, asook waar om hulp te kry.
Dit is slegs beskikbaar in PDF.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.
32 Bladsye