Graad 5 NWT- kwartaal 4 – Die oppervlak van die aarde ppt
$5
Resource Description
Hierdie hulpbron is ‘n PowerPoint bestaande uit 27 skyfies. Dit dek die eenheid “Die oppervlak va ndie aarde” soos uiteengesit vir gr.5 ten volle. Subafdelings sluit in:
1. Rotse
2. Grond kom van rotse
3. Grondsoorte
Die Platinum handboek is gebruik om hierdie hulpbron saam te stel. Die slides kan ge-edit word om inligting in- of uit te sluit indien u van ‘n ander handboek in die klaskamer gebruik maak.