Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 Ondersoektaak
Ondersoek die eienskappe van 3 nie-metale (gips, keramiek en plastiek).
$2
Resource Description
Ondersoek 3 nie-metale (gips, keramiek en plastiek) se eienskappe deur ‘n uittreksel uit die Platinum handboek te lees en vrae te beantwoord. Die vrae is volgens Bloom se taksonomie opgestel.