Graad 5 Grondlynassessering 2023
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Grondlynassessering vir Graad 5 Wiskunde. Die vraestel is opgestel as ‘n Word-dokument sodat jou skool se inligting bygevoeg kan word. Dit is ook in die formaat sodat jy inligting kan wegvat en byvoeg soos wat dit jou pas. Die vraestel sluit in die memorandum om jou merkwerk te vergemaklik.