Graad 5 Geskiedenis – Kwartaal 4: Erfenisroete deur provinsies Suid-Afrika – PPT& PDF opsommings
$4
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Maak leer lekker vir jou kinders of leerders!
Hierdie produk bevat Gr. 5 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer en die PDF opsomming kan deur onderwyser uitgedruk word en aan Leerders uitgedeel word. Volgens kurrikulum en handboeke.
Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.
Onderwerpe:
4.1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ’n kaart
4.2: Wat erfenis is
4.3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van Mensdom
4.4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo
4.5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard – Noord-Kaap
4.6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat
4.7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap
4.8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap
4.9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes
4.11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Wat is ingesluit?
50 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)
11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.
Onderwysers: U kan die Powerpoint in een klaskamer aanbied en die PDF uitdruk en aan u leerders in een klaskamer verskaf,
Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.
Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.
Venita Oberholster
Netwerk Plus