Graad 5 – Datahantering en bepaal die modus
Resource Description
Graad 5
Termyn 1 (of soos benodig)
Datahantering en bepaal die modus.
Dit is ‘n 2-bladsy aktiwiteit en kan gebruik word as ‘n werkkaart of ‘n hersieningsaktiwiteit.
Dit behels die volgende:
– Gebruik die gegewe data en voltooi die volgende:
- ‘n Staafgrafiek
- ‘n Tabel met telmerkies
- ‘n Piktogram
– Gebruik ‘n ander stel data en bepaal die modus
R11.50