Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 werkboek (2025)
$6
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van taalkonsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Bywoorde
-Voorsetsels
-Byvoeglike naamwoorde
-Enkelvoudige en saamgestelde sinne
-Punt en uitroepteken
-Afkortings en akronieme
-Voornaamwoorde
-Tydvorms
-Voegwoorde en verbindings
-Indirekte rede
-Lydende en bedrywende vorm
-Tussenwerpsels
-Versamelname en abstrakte s.nwe.
-Lettergrepe
-Enkelvoud, meervoud en verkleining
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
72 bladsye