Graad 5 Afrikaans Huistaal kwartaal 1 werkboek (#2025)
$6
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van helder voorbeelde en prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, kindervriendelike hulpbron vir die verkenning van afrikaans taal konsepte op ‘n gestruktureerde en prettige manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Werkwoorde
-Enkelvoudige en saamgestelde sinne
-Tydsvorme
-Sinonieme en antonieme
-Leestekens
-Voorsetsels
-Byvoeglike naamwoord
-Voornaamwoorde
-Voegwoorde
-Lidwoorde
-Bywoorde
-Idiome
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
50 bladsye