Graad 5 Afrikaans EAT kwartaal 4 beplanning
R172.50
Resource Description
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 4 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
62 bladsye.
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
Beplanning vir week 1-6. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Werkkaarte wat die volgende insluit: Lees en kyk , Luister en praat, Skryf en aanbied, vinnige taaloefeninge.
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke – Afrikaans Sonder Grense – maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum- en Afrikaans Sonder Grense-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.