Graad 5 – Afr HT – Oefen om opsommings te maak
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hier is drie oefeninge vir Graad 5’e om te oefen om opsommings te maak. Aan die einde van die kwartaal vorm ‘n opsomming deel van hul formele assessering.
Elke oefening het ‘n volledige memorandum by wat uit ‘n voorgestelde antwoord en nasienriglyn bestaan.
Die oefening kan in die klas, by nasorgsentrums of by die huis gebruik word.