Graad 4 Wiskunde November Vraestel
$4
Resource Description
Hierdie Vraestel bevat die volgende konsepte:
Heelgetalle, omskakeling, 3D vorms, Tyd, Woordsomme, Desimale Breuke, Gewone Breuke,.
Dit is ‘n goeie oefen vraestel vir voorbereiding vir die November Eksamen