Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans.
Geografie – Plekke waar mense woon
Eenheid 1: Mense en plekke.
Eenheid 2: Bakens en hoe om ‘n roete te verduidelik.
Eeinheid 3: Mense en hul behoeftes.
Geskiedenis – Plaaslike geskiedenis
Eenheid 1: Vind uit wat vandag in ‘n plaaslike gebied gebeur.
Eenheid 2: Vind uit oor die geskiedenis van ‘n plaaslike gebied.
Eenheid 3: Geskiedenisprojek: Plaaslike geskiedenis.
Pakket sluit die volgende in:
• Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
• Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
• Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
• Aktiwiteite met modelantwoorde.