Graad 4 NWT Kwartaal 4 Onderwerp 1 Die Aarde werkkaart of toets 50 punte en Memo.
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 4 NWT Kwartaal 4 Onderwerp 1 Die Aarde
Werkkaart of oefentoets 50 punte met Memo.
Volgens aangespaste kurrikulum (RATP)
Goeie werkkaart om onderwerp 1: Die Aarde se werk te hersien.
Pas kolom B by kolom A
Vul in ‘n paragraaf.
Waar en onwaar.
Identifiseer kernwoorde.
Analiseer ‘n skets of prent.
Teken ‘n diagram.
Verskeie hulpbronne word gebruik