$2

Resource Description

Hierdie hersieningsvraestel/werkkaart is ‘n nuttige hulpmiddel wat al die werk van kwartaal 1 insluit. Dit kan ook as voorbereiding vir die Junie-eksamen aangewend word. Dis bestaan uit ‘n verskeidenheid vrae wat multikeuse, waar/onwaar, definisies, terme, herroeping van kennis, toepassing, benoeming en klassifisering insluit vir 75 punte.

 

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.