GRAAD 4 KWARTAAL 3 WISKUNDE BUNDEL ATP JOP ATP 2023 KABV CAPS
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hoe werk die produk?
- Jy koop die bundel teen ‘n vaste koste.
- Jy het onmiddellike toegang tot alle inhoud wat reeds geskep en opgelaai is soos hieronder gelys.
- Sodra die anderprodukte voltooi is, sal ons dit oplaai.
- Jy sal dan ‘n e-pos ontvang met ‘n skakel om die nuwe dokumente af te laai.
- Jy kan dan die nuwe lêers aflaai en gebruik teen geen ekstra koste nie.
- Dit word basies gesien as ‘n “voorafbestelling” totdat alle produkte opgelaai is.
- Sodra die bundel voltooi is, sal die prys tot R172,50 styg.
Inhoud reeds opgelaai:
Afdeling 1 | WEEK 1 – 4 | Breuke
Les 1: Inleiding
- PowerPoint-aanbieding
- 2 Aktiwiteite | 2 Bladsye
Les 2: Optel en aftrek
- PowerPoint-aanbieding
- 2 Aktiwiteite | 4 Bladsye
Les 3: Basiese konsepte
- PowerPoint-aanbieding
- 2 Aktiwiteite | 4 Bladsye
Vaslegging aktiwiteite:
- Beskryf en rangskik
- Vergelyk diagramme
- Optel en aftrek van breuke
- Herken en gebruik ekwivalente vorme van gewone breuke
Afdeling 2 | WEEK 5 – 6 | Tyd
Les 1: Inleiding
- 1 Aktiwiteit | 2 bladsye
Les 2: Digitale tyd
- 4 Aktiwiteite | 28 bladsye
Les 3: Analoog tyd
- 2 Aktiwiteite | 16 bladsye
Afdeling 3 | WEEK 7 | Lengte
Les 1: Gebruik en lees instrumente
- PowerPoint-aanbieding
Les 2: Omskakeling
- PowerPoint-aanbieding
Aktiwiteite
- 5 Aktiwiteite
- 23 Bladsye
Afdeling 4 | Week 8 – 9 | 2D vorms
- PowerPoint-aanbieding (Name van vorms | Eienskappe van 2D-vorms)
- Opsomming van die vorms
- Leë opsomming templaat sodat leerders ook self kan opsom
Inhoud om te volg:
Afdeling 4 | Week 8 – 9
- 2D vorms Aktiwiteite
Neem asseblief kennis dat alhoewel hierdie bundel al die inhoud vir die hele kwartaal dek, dit nie genoeg sal wees om hierdie bundel SLEGS vir beplanningsdoeleindes te gebruik nie. Jy sal addisionele bronne benodig soos die aktiwiteite in jou handboek.
Hierdie produk is geskep deur Juffrou Watson en mag nie herverkoop of versprei word nie. U is welkom om belangstellendes na ons webwerf te verwys. Respekteer asseblief die tyd en moeite wat in hierdie bundel ingegaan het. Dankie vir die begrip.