Graad 4 – Geskiedenis Kwartaal 3 – Vervoer op land PowerPoint aanbieding – 8 Lesse
$3
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die volgende hulpbron bestaan uit ‘n PowerPoint aanbieding vir vervoer op land. Dit bevat 64 slides en 8 lesse. Aktiwiteit word in die PowerPoint ingesluit. Opvoeders kan die aktiwiteit vanaf die PowerPoint print en afrol indien hul leerders stadig skryf. Aan die onderkant is daar ‘n voorbeeld video en beelde.