Graad 4 – Wiskunde Formele Assesseringstaak 2, Toets, Termyn 1 2022
R57.50
Resource Description
Graad 4
Formele Assesseringstaak 2, Toets
Termyn 1
Die toets tel uit 40 punte en die memo is ingesluit. Dit is uitgewerk volgens die Kognitiewe vlakke.
Dit dek die volgende:
Heelgetalle
Getalgebied vir tel, ordening,
vergelyking en voorstelling asook
die plekwaarde van syfers:
Tel aan en terug.
Orden, beskryf en voorstelling van getalle tot minstens 4-syferheelgetalle.
Voorstelling van ewe en onewe getalle.
Herken die plekwaarde van syfers in heelgetalle.
Afronding tot die naaste 10, 100 en 1 000.
Getalgebied vir bewerkings
Optelling en aftrekking van van heelgetalle tot ten minste 4 syfer heelgetalle
Bewerkingstegnieke
Gebruik ʼn verskeidenheid tegnieke om
sowel skriftelike as hoofberekeninge
met heelgetalle te doen, insluitend:
• skatting;
• opbou en afbreek van getalle;
• afronding en kompensering;
• verdubbeling en halvering;
• gebruik van ʼn getallelyn;
• gebruik optel en aftrek as
omgekeerde bewerkings;
• gebruik vermenigvuldiging en deling
as omgekeerde bewerkings.
Probleemoplossing
• Los probleme wat heelgetalle behels
in konteks op, insluitend:
— finansiële kontekste; meting in
konteks
Eienskappe van heelgetalle
-Herken en gebruik die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe.
-0 in terme van die optellings eienskap
Getalsinne
Skryf getalsinne om ‘n probleemsituasie te beskryf.
Los getalsinne op en voltooi dit deur:
Inspeksie
Proses van probeer en verbeter