Graad 4 – Formele Assesseringstaak 1, Termyn 1 2022
R57.50
Resource Description
Werksopdrag
Formele Assesseringstaak 1, Termyn 1
Hierdie Werksopdrag is uit 40 punte en die memo is ingesluit.
Dit dek die volgende:
Heelgetalle
-Getalgebied vir tel, ordening, vergelyking en voorstelling asook die plekwaarde van syfers
-Tel aan en terug.
-Orden, beskryf en voorstelling van getalle tot minstens 4-syferheelgetalle.
-Voorstelling van ewe en onewe getalle.
-Herken die plekwaarde van syfers in heelgetalle.
-Afronding tot die naaste 10, 100 en 1 000.
Getalsinne
-Skryf getalsinne om ‘n probleemsituasie te beskryf.
-Los getalsinne op en voltooi dit deur:
-Inspeksie
-Proses van probeer en verbeter
Eienskappe van heelgetalle
-Herken en gebruik die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe.
-0 in terme van die optellings eienskap
Dit word gestuur as ‘n PDF dokument.