Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 werkboek (2025)
$6
Resource Description
Hierdie pragtige werkboek bestaan uit opsommings en werkkaarte gebaseer op die aangepaste JOP (ATP) van 2024/2025. Die gebruik van praktiese voorbeelde en helder prente maak hierdie werkboek ‘n waardevolle, leerdervriendelike hulpbron vir die verkenning van taalkonsepte op ‘n gestruktureerde en interessante manier.
Werkkaarte ingesluit:
-Selfstandinge naamwoorde
-Personifikasie, rym en alliterasie
-Leenwoorde
-Samestellings
-Enkelvoudige en saamgestelde sinne
-Lees en skryftekens
-Werkwoorde
-Byvoeglike naamwoorde
-Enkelvoudige sinne: Onderwerp, gesegde en voorwerp.
-Afleidings en samestellings
-Deelwoorde
-Idiome
-Direkte en indirekte rede
-Woorde wat verwar word
-Voorsetsels
-Bywoorde
-Voegwoorde
-Onpersoonlike voornaamwoorde
Memorandums word ingesluit.
Hierdie werkboek is slegs in PDF-formaat beskikbaar.
Bladsynommers is nie ingesluit nie.
76 bladsye