Graad 3 Trippelklanke Werkstukke
R23.00
Resource Description
Elke klanke werkstuk bestaan uit:
~ ‘n lys woorde met prentjies wat die woord beskryf.
~ ‘n werkstuk om die woord te voltooi met die trippelklank.
~ ‘n werkstuk om die trippelklank te voltooi met die res van die woord.
Klanke wat gedek word in hierdie pakket:
aai
ooi
eeu
oei
Dokumente is aflaaibaar in PDF.
Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne