Graad 3 lesplanne, kwartaal 2
$9
Resource Description
Graad 3 se lesplanne vir kwartaal is nou beskikbaar. Die lesplanne word opgestel volgens die ATP’s en alle CAPS dokumente. Die lesplanne is op gestel vir al 12 weke van kwartaal 2 en bevat al vier vakke – Afrikaans huistaal, Wiskunde, English FAL en Lewensvaardigheid.