Graad 3 assesseringstake
$8
Resource Description
Graad 3 se assesseringstake is nou beskikbaar vir kwartaal 1. Die take dek al vier vakke – Afrikaans huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid. Die take word aan gestuur in Word formaat sodat elke skool dit kan aanpas soos dit hul behoefte is.