Graad 2 Wiskunde oefenboekie
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
40 Bladsye wat uit die volgende bestaan:
Lees van getalle en woorde, skryf getalle in woorde
Tel die kolle
Ewe en onewe getalle
Tel die krale, plus en minus tot by 20
Verdubbel en halveer getalle tot 100
Tel in 2’s, 3’s en 5’e
Kleur die vorms in
Voltooi die patrone
Maande van die jaar, dae van die week
Getalle 1-30 (5 bladsye)
Pret met getalle (3 bladsye)
Geld
Groter en kleiner as
Tel tot by 50
Massa
Ure