Graad 2 se assesserings vir kwartaal 2, 2023
$7
Resource Description
Graad 2 se assesserings is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Die assesserings is volgens die SBA’s, CAP’s en ATP’s opgstel – dus is die punte volgens die SBA dokumente. Elke assesserings bevat ‘n memorandum en dek die volgende vakke – Afrikaans huistaal, English FAL, wiskunde en lewensvaardigheid.