Graad 12 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 12 Besigheidstudies (BS) November Vraestel 1 en Memo 2024:
Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min.
Inhoud:
- Afdeling A: Kortvrae – Verpligte (30 punte, 20 min).
- Afdeling B: DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige TWEE (80 punte, 60 min).
- Afdeling C: TWEE opsteltiepe vrae | Keuse: Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min).
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
Onderwerpe wat in hieridie vraestel gedek word:
- BESIGHEIDSOMGEWING
- Impak van onlangse wetgewing
- Besigheidstrategieë
- Besigheidsektore
- BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE
- Menslike Hulpbronne
- Gehalte
DAN SMI