Graad 12 Afrikaans HT Gedigte Ontledings (IEB) Noted
$19
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat ontledings van 17 gedigte in die Afrikaanse HT vir graad 12 (IEB-kurrikulum) met duidelike uiteensettings, betekenisse en bygevoegde notas deur die opsteller (eksterne party).
- Ballade van die Bose – N.P. van Wyk Louw
- Herinnering – Elisabeth Eybers
- Negester en stedelig – D.J. Opperman
- Die Bokser – Ernst van Heerden
- Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga – Ingrid Jonker
- ‘n Brief van hulle vakansie – Breyten Breytenbach
- Ecce homo – Wilma Stockenström
- Marilyn Monroe: foto in goud – Lina Spies
- Demosthenes, die klipkouer, digby Kalamanta – Fanie Olivier
- Ooggetuie – Louis Esterhuizen
- Briewe uit die Kolonies – Marius Crous
- In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer – Danie Marais
- Verse – Carina Stander
- Flits uit ‘n Braaipan – Sheila Cussons
- Jan – Ina Rousseau
- My meisie se wange is sterkoningsappels – Boerneef
- Telkom-gesprek met my ma (2) – Lucas Malan
Bronne vir die opstel van hierdie dokument:
• Quizlet
• Edupage Letterkunde Graad 12 IEB (Independent Examinations Board)
• Opsteller se persoonlike nota’s
• Breinlyn klasnotas deur opsteller neergelê
• Gedigte se bron staan onder aan die gedigte
• Navorsing oor die gedigte se agtergrond en literatuur betekenis