Graad 11 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 11 Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal: 100.
Inhoud:
- Parallelogram eienskappe, koördinaat meetkunde, trigonometrie
- Vergelyking van ‘n reguitlyn
- Parallelle lyne
- Trigonometrie, trigonometriese identiteite
- Trigonometriese vergelykings, algebra
- Sirkel eienskappe, stellings
- Sirkel meetkunde, Pythagoras stelling
- Raaklyne vir sirkels
- Hoeke in sirkels
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
CHR SMI