Graad 11 Rekeningkunde K1-4 (Like to Understand) Noted
R476.96
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir Rekeningkunde, Graad 11 en Opsommings is gebaseer op die “Like 2 Understand” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Die Antwoord Reeks” & “X’Kit”. Bevat ook addisionele notas deur opsteller (eksterne party).
- Basiese Rekeningkundige konsepte
- Rekeningkundige Vergelykings
- Joernale (inskrywings en konsepte)
- Rekonsiliasie:
- Bankrekonsiliasie
- Rekonsiliasie van Kontrole-rekeninge
- Vaste Bates:
- Waardevermindering
- Grootboek (T) rekeninge verband met verkoop van bate
- Voorraad:
- Voorraadstelsels
- Vennootskappe en Privaatrekeninge
- Finansiële State van ‘n Vennootskap:
- Inkomstestaat
- Balansstaat
- Notas tot die Finansiële state
- Konsepte
- Formules (handelsbedrywighede en finansiële aanwysers)
- Kosterekeningkunde / Vervaardigingsondernemings
- Produksiekostestaat
- Notas tot die Produksiekostestaat
- Kosteberekeninge
- Produksiekostestaat
- Begrotings
- Besigheid en Etiek
- BTW (Belasting op Toegevoegde waarde)