Graad 10 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal: 85.
Inhoud:
- Koördinaat meetkunde
- Trigonometrie
- Eienskappe van driehoeke (gelykbenige driehoek, reghoekige driehoek)
- Parallelogramme en ruite
- Eienskappe van diagonale in parallelogramme en vlieërs
- Berekeninge wat koördinate, lengtes en hoeke insluit
- Gebruik van meetkundige eienskappe en stellings om probleme op te los
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.